Inleiding Daar is twee tipe rooiwater, Babesia Bigemina en Babesia Bovis. Die inheemse Afrikarooiwater word deur die inheemse bloubosluisspesie Rhipicephalus decoloratus oorgedra kan word. Dit kan ook deur die R. Micropolusspesie oorgedra word. Interessante feite oor die verskillende rooiwaters Rooiwater word hoofsaaklik deur 1-gasheerbosluise oorgedra. Die Literatuur het dit ook dat Afrika rooiwater deur nog ‘n … Continue reading Rooiwater by beeste
Month: October 2016
Wurmmiddels by skape
Daar is sowat 10 Aktiewe, of dan groepe molekules wat by die ontwurming van skape gebruik word in Suid Afrika. Dis belangrik om met kundige inligting tydig die regte aktief die regte tyd te gebruik. Ook om die wurmmiddel-aktiewe se gebruik en blootstelling aan 'n kudde af te wissel om weerstand teen die aktiewe te voorkom. Haarwurm ontwikkel vinnig ‘n weerstand … Continue reading Wurmmiddels by skape
Famacha “Five Point Check Plan
FAMACHA: (Die “Five point check” program) Dit is gewoon wys om die FAMACHA om elke maand in die somer maande en elk 2de maand herfs en winter en lente ‘n mismonster in te neem vir eiertellings by ‘n bekwame persoon. Vars mis moet geneem word van ongeveer 10 – 20 ooie in elke kudde, asook … Continue reading Famacha “Five Point Check Plan
Vervanging van ramme
Vervangings ramme: Ramme moet gereeld vervang word om te verseker dat ‘n wye genetiese diversiteit gebruik kan word. Dit sal verseker dat inteling verhoed word of plaasvind. Met inteling kan ‘n verhoogde moontlikheid dat swak genetiese eienskappe oorgedra word. Ramme moet nie meer as 2 jaar by ‘n gegewe kudde gebruik word nie. Pierre van … Continue reading Vervanging van ramme
Rekordhouding van Skape
Die volgende aspek is belangrik vir 'n produktiewe skaapboerderystelsel. 1. Datum van als wat gedoen word, asook die beplanning van wat ook al gedoen moet word op daardie dag. Byvoorbeeld entingskedule, Famacha, ens. 2. Skaap nommer (Die nommer moet bestaan uit jaar gebore plus skaap nr.) 3. Ouderdom (Hoeveel tand is die dier, goed om … Continue reading Rekordhouding van Skape