Bloubosluise veroorsaak jaarliks miljoene rande se skade. ‘n Duimreël is dat ‘n bosluis waarskynlik 5 maal sy finale massa in bloed opneem in hul parasitiese lewensiklus.
Author: Pierre at Ecohealth
Coccidia and Eimeria
Based on notes from a short course at the Free State University, Prof Ivan Horak The coccidia Eimeria and Isospora occur in the intestines of all animals, but causes diseases only when the resistance of the animal is low. It is difficult diagnosing coccidiosis, because clinical bloody signs are associated with the latter part of … Continue reading Coccidia and Eimeria
Rooiwater by beeste
Inleiding Daar is twee tipe rooiwater, Babesia Bigemina en Babesia Bovis. Die inheemse Afrikarooiwater word deur die inheemse bloubosluisspesie Rhipicephalus decoloratus oorgedra kan word. Dit kan ook deur die R. Micropolusspesie oorgedra word. Interessante feite oor die verskillende rooiwaters Rooiwater word hoofsaaklik deur 1-gasheerbosluise oorgedra. Die Literatuur het dit ook dat Afrika rooiwater deur nog ‘n … Continue reading Rooiwater by beeste
Wurmmiddels by skape
Daar is sowat 10 Aktiewe, of dan groepe molekules wat by die ontwurming van skape gebruik word in Suid Afrika. Dis belangrik om met kundige inligting tydig die regte aktief die regte tyd te gebruik. Ook om die wurmmiddel-aktiewe se gebruik en blootstelling aan 'n kudde af te wissel om weerstand teen die aktiewe te voorkom. Haarwurm ontwikkel vinnig ‘n weerstand … Continue reading Wurmmiddels by skape
Famacha “Five Point Check Plan
FAMACHA: (Die “Five point check” program) Dit is gewoon wys om die FAMACHA om elke maand in die somer maande en elk 2de maand herfs en winter en lente ‘n mismonster in te neem vir eiertellings by ‘n bekwame persoon. Vars mis moet geneem word van ongeveer 10 – 20 ooie in elke kudde, asook … Continue reading Famacha “Five Point Check Plan
Vervanging van ramme
Vervangings ramme: Ramme moet gereeld vervang word om te verseker dat ‘n wye genetiese diversiteit gebruik kan word. Dit sal verseker dat inteling verhoed word of plaasvind. Met inteling kan ‘n verhoogde moontlikheid dat swak genetiese eienskappe oorgedra word. Ramme moet nie meer as 2 jaar by ‘n gegewe kudde gebruik word nie. Pierre van … Continue reading Vervanging van ramme
Rekordhouding van Skape
Die volgende aspek is belangrik vir 'n produktiewe skaapboerderystelsel. 1. Datum van als wat gedoen word, asook die beplanning van wat ook al gedoen moet word op daardie dag. Byvoorbeeld entingskedule, Famacha, ens. 2. Skaap nommer (Die nommer moet bestaan uit jaar gebore plus skaap nr.) 3. Ouderdom (Hoeveel tand is die dier, goed om … Continue reading Rekordhouding van Skape
Beheer Bosluisgetalle Doeltreffend
Baie bosluise bereik ná die lang droogte nou die einde van hul lewensvermoëns en moet met die eerste en beste ideale geleentheid hul lewensiklus voltooi. Die droogte het naas die verlies aan veld en weiding, ook vele biotiese lewe gedwing om in ‘n rusperiode te gaan. Van hierdie lewe is bosluise waarskynlik die belangrikste faktor … Continue reading Beheer Bosluisgetalle Doeltreffend
Deurlopende dip by wild en weerstandigheid
Dipstof hoort in genoegsame hoeveelhede op die teikengroepdier. Nie in die bosse rondom die diere nie.
Die visie van diere by die Dipproses
Die visie van diere Doel van die skrywe By ‘n onafhanklike dipproses is daar enkele faktore wat belangrik is by ‘n suksesvolle dipproses. Die gedrag, aard en karakter van die onderskeie groepe diere wat gedip moet word met die Dipmaster, verskil. Wat diere sien, speel ‘n belangrike rol in wat hul sal doen en nie … Continue reading Die visie van diere by die Dipproses