Karooverlammingsbosluis

Karooverlammingsbosluis Bosluistoksikose en  bosluisverlamming is bosluisverwante siektes wat  mens en diere wêreldwyd raak. In Suid Afrika is die  Ixodes spesies die hoofoorsaak hiervan en meer  spesifiek, die Karooverlammingsbosluis, bekend as  Ixodes rubicundus. Die volgende spesies is problematies by diere; Lenteverlamming by skape, bokke en soms kalwers - Rooipootbosluis (Rhipicephalus  evertsi) Sweetsiekte by beeste en veral … Continue reading Karooverlammingsbosluis