Bloubosluise veroorsaak jaarliks miljoene rande se skade. ‘n Duimreël is dat ‘n bosluis waarskynlik 5 maal sy finale massa in bloed opneem in hul parasitiese lewensiklus.
Rooiwater
Rooiwater by beeste
Inleiding Daar is twee tipe rooiwater, Babesia Bigemina en Babesia Bovis. Die inheemse Afrikarooiwater word deur die inheemse bloubosluisspesie Rhipicephalus decoloratus oorgedra kan word. Dit kan ook deur die R. Micropolusspesie oorgedra word. Interessante feite oor die verskillende rooiwaters Rooiwater word hoofsaaklik deur 1-gasheerbosluise oorgedra. Die Literatuur het dit ook dat Afrika rooiwater deur nog ‘n … Continue reading Rooiwater by beeste