Biosekuriteit

INGEKOOPTE SIEKTES” – SKAPE EN BOKKE  1. Infeksiesiektes Johne se siekte, Vrotpoot, Absesse (KLO) Ramsiekte (Brusellose), Bolosiekte Jaagsiekte Ensootiese aborsies, Vuilbek, Peestersiekte. 2. Eksterne parasiete: Myte Skaapjeukmyt, Psorergates ovis Skurftemyt - Sarcoptes scabei Skaapbrandsiekmyte Psoroptes ovis Kootgewrigmyte of Chorioptiese myte by skape, bokke, perde en beeste Oormyte by bokke, Psoroptes caprae  3.  Luise Die skaapblouluis … Continue reading Biosekuriteit